Polisie in San Francisco was verbaas toe hulle ‘n motor aftrek wat in die aand sonder ligte ry, net om te besef dat daar nie ‘n bestuurder in die motor is nie.
Kyk die video hier:
Bronne: MSN, BBC
Volg FiND iT hier.
Lees ook: Elon Musk gedagvaar vir wetverbrekende Twitter-belegging – netto R2 miljard



