Toegang per dag vir die Absa Wildeklawer Sporttoernooi is soos volg:
Volwassenes: R50
Kinders in skoolklere: gratis
Kinders sonder skoolklere: R20.
Daar is beperkte parkering by Diamantveld Hoërskool en Kimberley Boys’ High teen R50 per voertuig. (Insittendes betaal apart).



