Lees hier oor Kimberley se eie “Submission King” en kyk watter oulike hondjies kan by die DBV aangeneem word.
Lees meer hier:
In die week se uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons oor ons eie “Submision King”, twee van die mooiste hondjies is vir aanneming by die DBV beskikbaar, lesers deel troufoto’s en nog vele meer.
Klik hier om jou kopie af te laai of lees sommer hier aanlyn.



