Pres. Ramaphosa vanaand aan die woord

Deel hierdie storie / Share this story

(Foto: Engineering News)

President Cyril Ramaphosa sal na verwagting vanaand om 20:00 die nasie toespreek oor die vernietigende vloede in KwaZulu-Natal.

Stoor dié skakel op jou selfoon om regstreeks na die toespraak te kyk.