Vroeë aanduidings toon dat Suid-Afrikaanse motoriste in Mei ‘n tydelikebrandstofprysverlaging kan kry.
Data wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is,toon dat die brandstofprysberekening vir die eerste keer in maande in ‘n oorverhalingtoon.
Dit is as gevolg van ‘n sterker rand en verbeterde internasionale oliepryse.
Dié berig is deur Rosestad 100.6FM verskaf.
Lees ook: Kyk: Hommeltuig-beeldmateriaal vang ‘aaklige nasleep’ van KZN-grondverskuiwing vas



