Dit is deel van ons alledaagse lewens om van vervoer gebruik te maak, hetsy om te gaan werk, die kinders na al hul aktiwiteite te neem, inkopies te doen of die langpad te vat vir daardie welverdiende vakansie. Maak elke rit so goedkoop as moontlik. Maak jou tenk vol by enige van ons GWK-vulstasies en spaar.
Ons dieselpryse by GWK in Kimberley is deurlopend die beste in die omgewing teen R22,21. Brandstofpryse wêreldwyd is besig om die hoogtes in te skiet – ons maak seker jy kry altyd die beste waarde vir jou geld. Ons vriendelike personeel sal ook omsien na jou bande en olie sodat jy gereed is vir die volgende rit.

Jy kan ook gebruik maak van die geleentheid om by ons handelstak in te loer, waar die herfspromosie op die oomblik aan die gang is. Daar is iets vir almal teen sakpas-pryse. Ons deli maak voorsiening vir elke smaak om daardie honger kolletjie te stil of om seker te maak jy het genoeg padkos vir die langpad wat voorlê.
Ons sien uit om jou te ontvang. GWK, jou eenstop vir die beste pryse, produkte en kliënte-ervaring.
Besigheidsure:
Maandae: 08:00 tot 17:00
Dinsdae: 08:00 tot 17:00
Woesdae: 08:00 tot 17:00
Donderdae: 08:00 tot 17:00
Vrydae: 08:00 tot 17:00
Saterdae: Gesluit
Sondae: Gesluit
*ADVERTENSIE
Lees ook: GWK se herfspromosie is in volle swang



