Angelique Gerber vs Tasché Burger: Wat dink jy?

Deel hierdie storie / Share this story

Groot opgewondenheid heers oor die volgende Box Op-kompetisie wat in die winter sal plaasvind. Angelique Gerber en Tasché Burger pak mekaar in dié bokskompetisie.

Suid-Afrika het verlede jaar op die punte van hul stoele gesit toe Francois van Coke en Derick Hougaard in die bokskryt geklim het.

Van Coke het dié geveg gewen.

Wie dink jy van Tasché en Angelique gaan wen?