Wat dink jy daarvan dat Hoërskool Garsfontein vir Afrikaanse Hoër Seunskool die naweek geklop het?

Deel hierdie storie / Share this story


So gemeet aan die afgelope naweek se rugbyuitslae is die opbou na die Absa Wildeklawer Sporttoernooi besig om goeie momentum te kry.

Die grootste verrassing vir die naweek was sonder twyfel Garsfontein wat bo verwagting met Affies afgereken het.

Die laaste keer wat dié twee spanne kon kragte meet, was in 2010 en toe was Affies oudergewoonte baas.
Verlede Saterdag het Garsfontein wel die knoop met ’n enkele punt deurgehak deur die Wit Bulle met 20-19 te klop.

Lees die volledige berig hier: https://wildeklawer.com/garsfontein-bobaas-teen-affies/