Paasnaweek se weer: moenie jou sambreel wegsit nie, dit gaan reën

Deel hierdie storie / Share this story

Dit is dalk ‘n koel, nat Paasnaweek oor baie dele van die land, wees dus voorbereid om vroeg vanjaar jou wintersklere uit te haal.

Reën en koue weer word vir verskeie stede voorspel, insluitend: Johannesburg, Pretoria, Durban, Gqeberha, Bloemfontein en Kaapstad.

Bronne: MSN, The World News

Volg FiND iT hier.

Lees ook: Will Smith aangemoedig om Oscar terug te gee