Die Nasionale Energiereguleerder het pas bekend gemaak dat kragtariewe ‘n ekstra 7,47% in Julie styg.
‘n Verhoging van net meer as 9,4% in elektrisiteitstariewe (vir krag wat direk by Eskom aangekoop word) het reeds op 1 April 2022 in werking getree.



