In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons ‘n bietjie oor die Absa Wildeklawer Sport Toernooi wat om die draai is, ons gesels met Chené Brits oor ‘Cupcakes for Paws’, ons deel ‘n resep vir die lekkerste Avocado Bombs, lesers deel foto’s en nog vele meer.
Klik hier om jou kopie af te laai.
Lekker lees!



