Dié selfoondief het sy moses lelik teëgekom

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Selfoondief het lelik sy moses teëgekom toe hy met die aarde kennis gemaak het nadat hy ‘n voetganger se selfoon wou steel.

Die voetganger het ook die dief op die grond geskop en sy selfoon teruggevat.