Nazeeem Cassim (39) word sedert 22 Maart vermis nadat hy saam met sy suster middagete geëet het.
Cassim is laas om 14:30 gesien en het nog geen kontak met sy familie of vriende gemaak nie.
Indien jy enige inligting het, kontak die nommers hier onder.




