Sorg dat jou familie net die beste vleis het

Deel hierdie storie / Share this story

Wees seker jy gee vir jou familie en vriende die lekkerste vleis deur een van Beefmaster se Meat Boxes te bestel of om jou spesiale bestelling by hulle fabriekswinkel te plaas.

Jou boks word reg by jou voordeur afgelewer, slegs in Kimberley.

Bestellings van R300 en meer word gratis afgelewer.

Plaas jou bestelling deur Beefmaster te skakel by: 053 441 9152 of Whatsapp hulle by: 071 354 9476.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Kimberley! Wie is lus vir ‘n lekker Wagyu steak?