03/11/1967 – 15/03/2022
Daar sal Saterdagoggend om 10:00 ‘n begrafnisdiens vir Marjorie Felisity van Rooyen vanuit die AOC Colville Church plaasvind.
Virtual Funerals sal die diens opneem en die regstreekse uitsending van die diens sal om 10:00 hier beskikbaar wees.
Stoor hierdie skakel op jou selfoon om regstreeks na die diens te kyk hieronder of KLIK HIER om die diens na die tyd te kyk.




