Die lyk van die 14-jarige Sedika Lekhobo is ‘n dag nadat sy laas lewend gesien is, in die Vryburg-begraafplaas gekry.
Volgens die provinsiale onderwysdepartement is die liggaam van Lekhobo Sondag 20 Maart 2022 by die Vryburg-begraafplaas ontdek.
Geen besonderhede oor die oorsaak van die dood is sover beskikbaar nie en die SAPD het ‘n ondersoek na haar dood geloods.
Bronne: MSN, IOL
Volg FiND iT hier.
Lees ook: ‘Moenie buitelandse burgers aanstel nie’ sê Ramaphosa op menseregtedag



