Sanger se ma sterf

Deel hierdie storie / Share this story

Die sanger André Schwartz, se ma is Maandag oorlede.

Hy het die nuus op sy Facebook-blad gedeel.

Volgens gerugte sukkel Schwartz self met sy gesondheid, maar die laaste paar maande gaan dit beter.

Schwartz het gereeld sy liefde vir sy ma met sy volgelinge gedeel en sy ma het geen geheim daarvan gemaak dat sy sy grootste ondersteuner is nie.