KYK: ‘Ek vrees f*kk*l,’ sê Ramaphosa aan Malema

Deel hierdie storie / Share this story

KYK: ‘Ek vrees fkkl,’ sê Ramaphosa aan Malema

President Cyril Ramaphosa het vanmiddag op Julius Malema se vraag oor hoekom hy bang is om Bheki Ceke af te dank, gesê “hy vrees fkkl”.

‘n Vraag-en-antwoordsessie het vanmiddag by die parlement plaasgevind waar pres. Ramaphosa vrae beantwoord het.