Beurtkrag terug op fase 3FiND iT SpanMarch 10, 2022Afrikaans, Suid-Afrika Deel hierdie storie / Share this story Beurtkrag sal van 21:00 vanaand tot 05:00 Vrydagoggend na fase 3 oorslaan. Eskom sê in ‘n verklaring hy kon in die laaste 24 uur herstelwerk verrig en daarom sal Suid-Afrika nou op fase 3 wees. Daarna sal hy oorslaan na fase 2. Previous Post SIU raids National Lotteries Commission offices in Kimberley Next Post Daily lotto results for 10 March 2022