FiND iT is regstreeks by op die hoek van Edgerton en Du Toitspan in Kimberley waar Dr. Jaco Mostert, ‘n inwoner van Kimberley, wat daagliks dié pad ry, nou self inspring om die groot gat toe te maak.
Lede van die gemeenskap help ook.
Lees die vorige berig hier.



