Lees dié week se Kimberley Online Co hier! Ons praat met Denzil Pillay, die Noord-Kaap se eie “Valentino”, ons gee vir jou ‘n paar idees hoe om jouself eerste te stel. Ons loer in by die Titanic en loof Overland dat hulle self die slaggate in die stad regmaak.
Laai die koerant hier af.



