In Januarie 2021 is ’n saak van seksuele aanranding vir DJ Fresh en Euphonik deur ’n vrou van Pretoria geopen. Volgens City Press het die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besluit om die saak te heropen nadat klagte in 2021 teruggetrek is weens ‘n gebrek aan bewyse.



