Kalahari Online Co. 18 Februarie 2022

Deel hierdie storie / Share this story

Ons gesels hierdie week met ‘n ma van Kuruman wat se seun geboelie word, gaan kuier by tannie Tolla wat al 95 jaar oud is, maar elke dag in die outehuis se tuin werk, leer oor die regte kosse om vir jou baba te gee en VELE MEER!

Kalahari Online Co. is propvol stories uit die Kalahari.

Lekker lees.

Klik hier om te lees.