SASCO en EFF Studenteraad beskuldig UV van diskriminasie

Deel hierdie storie / Share this story

Die studentevakbond, SASCO en die EFF-Studenteraad aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die toepassing van “diskriminasie” by die universiteit beskuldig.

Hulle beweer studente word gedwing om verskillende ingange na die universiteit te gebruik.

SAUK Nuus berig volgens studente word diegene wat ingeënt is geskei van diegene wat om vrystelling van inenting aansoek gedoen het.

Dié berig is deur Rosestad 100.6FM verskaf.

Lees ook: Prins Andrew: Hoe gaan hy Virginia Giuffre betaal?