KYK: Hand in erf gekryFiND iT SpanFebruary 15, 2022Afrikaans Deel hierdie storie / Share this story FiND iT is regstreeks in Madiba Square in Kimberley waar die hand van ‘n persoon in ‘n erf gevind is. Volgens ‘n bystander is die hand gebrand. Die polisie is op die toneel. Previous Post Booker winner included in Folio Prize shortlist Next Post WATCH: Arm of person found in yard