ANC-lede doen beroep op Mangaung-leierskap

Deel hierdie storie / Share this story

ANC-lede in die Mangaung-streek  het ‘n beroep gedoen op die party se leierskap om dienslewering in die Botshabelo- en Thaba Nchu-gebiede te versnel.

Sommige gebiede het nog ‘n emmerstelsel terwyl van die grootste maatskaplike uitdagings geslagsgeweld en grootskaalse werkloosheid is, meen lede.

Dié berig is deur Rosestad 100.6FM verskaf.