KYK: ‘n Kontant-in-transit voertuig gebom

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Kontant-in-transit (CIT) voertuig is in Palm Ridge, Thokoza, gebom.

‘n Video wat op sosiale media die rondte doen, wys hoe die voertuig uitbrand. Dit is nie duidelik of iemand seergekry het nie.

Volgens die Suburban Control Centre het dit vroeër vandag gebeur.