Kalahari Online Co. 4 Februarie 2022

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuutste uitgawe van Kalahari Online Co. is hier!

Ons gesels hierdie week met Karin Venter wat haar man, Japie, aan die dood moes afstaan, Sarel Pienaar deel sy ervaring van Covid-19, lees meer oor Miah se pad na herstel, Charlene Jansen van Vuuren deel ‘n liplekker sjokoladeresep EN VELE MEER!

Kalahari Online Co. is propvol stories uit die Kalahari.

Lekker lees.

Klik hier om die gratis kopie af te laai of lees sommer aanlyn.