Vreemde figuur in die woud afgeneem

Deel hierdie storie / Share this story

Is hierdie vreemde figuur wat in die woud verfilm is ’n Sasquatch (Bigfoot) of iemand wat aangetrek is soos ’n seerower?

Die Rocky Mountain Sasquatch-organisasie het onlangs op hulle Facebook-blad sowel as hulle webtuiste ’n video van ’n figuur, wat glo ’n Sasquatch is, in die Tennessee-woud verfilm, geplaas.

Mense op sosiale media het bespiegel of dit wel ’n Sasquatch of ’n mens wat soos ’n seerower aangetrek is.

Kyk die video van die vreemde figuur hier en besluit vir jouself:

Volg FiND iT op Facebook hier en lees meer artikels hier.