Minstens 32 Oos-Kaapse onderwysers is geïmpliseer by beweerde kullery tydens die matriekeksamen. Die onderwysers was glo bewus daarvan dat van die gr. 12-leerlinge verlede jaar tydens die matriekeksamen gekul het.
Die kullery is ontdek toe die eksamenvraestelle vir lewenswetenskappe, fisiese wetenskap en rekeningkunde gemerk is.
Die Congress of South African Students doen ‘n beroep op ‘n deeglike ondersoek.
Bronne: ETV, MSN
Lees ook: Skool weier leerlinge toegang omdat ‘hulle te oud is’
Volg FiND iT hier.



