Die eThekwini-munisipaliteit het gesê ondernemings naby Durban se China Emporium is as veiligheidsmaatreël ontruim.
Die gebou is geskeduleer vir sloping na assesserings deur strukturele ingenieurs wat op versoek van die munisipaliteit deur die bou-eienaars aangestel is.
Verlede week was daar ‘n brand by die gebou. Minstens 15 mense is uit die gebou gered. Geen beserings is aangemeld nie.
Bronne: IOL, Times LIVE
Lees ook: Vermeende Polokwane-reeksmoordenaar laat vaar borgtogaansoek in hof
Volg FiND iT hier.



