Die weermag is nou teenwoordig in Pietermaritzburg na ‘n man glo Donderdagoggend tydens die protesaksie geskiet en beseer is.
News24 berig die man is geskiet na daar glo rusie tussen die taxibestuurders en die gemeenskap uitgebreek het.
Die N3 in Pietermaritzburg is reeds vroeg Donderdagoggend onbegaanbaar vir motoriste weens die protesaksie.
Die polisie is ook op die toneel.
Hou FiND iT dop vir meer hieroor.
Volg FiND iT hier op Facebook vir gratis, deurdagte nuus.
Lees die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. hier.



