Nuwe voorbehoedmiddel vir mans

Deel hierdie storie / Share this story

Navorsers in die VSA het ‘n nuwe soort voorbehoedmiddel net vir mans ontwikkel en wil dit nou uittoets op paartjies.

Die middel is ‘n jel wat gebruik word om ‘n man se spermtelling te verlaag en die kanse vir swangerskap te verminder.

Alhoewel die gel bedoel is om die spermtelling by mans te verminder, is dit nie permanent nie, sê navorsers.

Bronne: Charlotte Observer, SAC Bee

Lees ook: Veranderinge om te verwag op WhatsApp

Volg FiND iT hier.