Katalonië het vroue wat in die 15de en 18de eeu tereggestel is vir heksery vrygespreek.
Dit is moontlik dat meer as 700 vrouens net in Spanje in daardie tyd terregestel is vir heksery .
Tienduisende vroue is glo in Europa vir heksery ter dood veroordeel.
Bronne: EU News, BBC
Lees ook: Man in ‘Camp Auschwitz’ hemp pleit skuldig na Capitol-oproer
Volg FiND iT hier.



