Bloemfontein Online Co. – 27 Januarie 2022

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is nou beskikbaar!

Ons gesels met Karin Wessels van Karin Designer Wear, die topleerling in die Vrystaat, Chané Nel, vertel ons van die oomblik wat sy besef het sy is nommer een en wat sy vir die toekoms beplan, Marlene Schoeman deel ‘n heerlike aarbeikoekresep.

Propvol stories uit die Rosestad! 🌹

Lekker lees.

Klik hier om jou kopie gratis af te laai of lees sommer hier aanlyn.