Adverteer poste, jou onderneming by FiND iT vir die beste resultate!

Hoekom wil jy by FiND iT adverteer? FiND iT is ‘n daaglikse, aanlynkoerant met ‘n leserstal van net so oor die 1 miljoen mense.

Ons publiseer in Afrikaans en Engels. Ons doen dinge anders – deur te kyk na wat JOU behoefte is en jou bemarkingstrategie so aan te pas.

En nee, dis nie genoeg om elke dag ‘n “post” op jou eie Facebook of Instagram te doen nie. Wie BEREIK jy daardeur?

Kontak ons vandag vir die oplossing by 076 163 3746.

Leave a Reply

Your email address will not be published.