Vermeende Postmasburg-moordenaar vasgetrek

Deel hierdie storie / Share this story

Die verdagte in die Jenhaven-moordsaak is op 23 Januarie op Postmasburg in hegtenis geneem.

Sy inhegtenisname volg na die liggaam van ‘n 37-jarige man, deurdrenk met bloed, op 20 Januarie in Kerkstraat op Jenhaven gevind is.

Adj.-off. Nomvuyo Makoloi, polisiewoordvoerder, sê die stasiebevelvoerder kol. Andries Witbooi het lede bedank vir hulle vinnige reaksie om die verdagte in hegtenis te neem.

Die verdagte verskyn binnekort in die landdroshof op Postmasburg.

Volg FiND iT hier op Facebook.

Lees ook: Leandri gevind na sy meer as twee weke vermis was

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.