‘n Sosialemediaplasing wat Suid Afrikaners se aandag getrek het, is die een oor twee matriekleerlinge wat luukse BMW-motors by hulle ouers ontvang na hulle matriek geslaag het.
Nou, terwyl dit nie buitengewoon is om vir jou kind ‘n geskenk te gee wanneer hy of sy matriek geslaag het nie, voel die meederheid dat ‘n luukse R800 000 BMW buitensporig is vir ‘n kind wat nou net sy lisensie gekry het.
Wat dink jy?
Bronne: MSN, The World News
Lees ook: SANW dring aan Waterkloof-lugmagbasis is veilig ná brand



