Vrou ry dwarsdeur motorhandelaar se venster

Deel hierdie storie / Share this story

Nooddienste is Woensdag na ‘n motorhandelaar in Durban ontbied ná ‘n vrou per ongeluk met ‘n nuwe motor dwarsdeur die venster van die handelaar gery het.

Emer-G-Med het Woensdag op die oproep reageer na die insident by ‘n Volkswagen-handelaar plaasgevind het.

“Verslae oor die insident dui daarop dat ‘n vrou deur die voorste vensters van die winkel gery het. Gelukkig was daar geen ernstige beserings nie.”