Kimberley Online Co. 21 Januarie 2022

Deel hierdie storie / Share this story

Kimberley Online Co. se nuwe uitgawe is hier!

Ons gesels die week met ’n finalis vir Mej. Tiener Heelal en dr. Carlo Grebe gee vir ons wenke om jou tande skitterend te hou.

Hou ook jou oë oop vir ons volgende uitgawes wat elke Vrydag beskikbaar is.

Lekker lees!

Klik hier om jou kopie gratis af te laai of lees sommer hier aanlyn.