Bloemfontein Online Co. – 20 Januarie 2022

Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is hier!

Ons gesels dié week met Annette Kasselman oor sosiale media en haar lewe na Mrs. SA, ons kyk na die waterkrisis in Bloemfontein en die ‘sluiting’, Marlene Schoeman deel ‘n resep vir ‘n heerlike sjokoladekoek met ‘n Crunchie- en karamelvulsel, ons gesels met Kyra (4) se mamma oor haar kankerstryd en nog vele meer.

Lekker lees!

Leave a Reply

Your email address will not be published.