Moya Nuus @ Afrikaans DATA FREE

Lees elke dag, heeldag lank, nuus vanaf FiND iT op die Moya app sonder dat dit ENIGE data gebruik! Waar het jy al ooit so iets gehoor? Dit kos jou NIKS en dit is HEELTEMAL DATA FREE. Dit beteken niks. Nul. Nada.

Hoe doen jy dit?

  1. Jy download nou gou die Moya app (slegs op Android, Apple kom later)
  2. Jy sluit aan by een van ons groepe hier


Moya Nuus @ Afrikaans 1

Moya Nuus @ Afrikaans 2

Moya Nuus @ Afrikaans 3

Leave a Reply

Your email address will not be published.