Byna 90% van Wes-Kaap het mate van immuniteit teen Covid, sê dept.

Man sê sy geslagsdeel het gekrimp as gevolg van Covid

Byna 90% van die Wes-Kaap se bevolking het moontlik beskerming teen Covid-19, danksy inentings en natuurlike immuniteit.

Dr. Keith Cloete, hoof van die provinsiale gesondheidsdepartement, het Donderdag in ‘n digitale inligtingsessie gesê dat ‘n seroprevalensiestudie wat voor die vierde golf uitgevoer is, bevind het dat byna 90% van volwassenes in die toetsgroep immuunbeskerming het teen Covid, as gevolg van vorige infeksie of inenting.

Leave a Reply

Your email address will not be published.