Wil jy data van jou foon oordra na jou rekenaar?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Mobifix vandag en kry die Hoco UD10 mobile flash drive vir net R250.

Met USB- en Type-C-poorte, is data-oordrag vanaf jou selfoon na rekenaar, of vice versa, makliker en vinniger. Beskikbaar in 16 GB en 32 GB.

Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A of skakel 083 315 7746.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Soek jy ‘n draadlose herlaaier vir meer as een toestel?