January 26, 2022

Soek jy ‘n draadlose herlaaier vir meer as een toestel?

Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A of skakel 083 315 7746.

Besoek Mobifix vandag en kry die Hoco CW23 draadlose herlaaier vir net R450.

Laai nie net een nie, maar twee toestelle op dieselfde tyd. Met ‘n kragtige 10W uitset en ingeboude Smart Chip, kan jy verseker wees van kwaliteit.

Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A of skakel 083 315 7746.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Kort jy ‘n micro USB laaikabel?

Leave a Reply

Your email address will not be published.