Kuruman Online Co. 14 Januarie 2022

Wat ’n ongelooflike voorreg is dit nie! Die ou spreekwoord lui wanneer een deur toegaan, waai daar gewoonlik ’n ander een oop. Baie lesers is bekommerd oor die voortbestaan van gedrukte media. Alhoewel dit darem nog in ons geweste bestaan, is daar heelwat lesers wat nie toegang tot ’n plaaslike koerant het nie. Wel, nou is dit vir almal beskore.

In ons eerste uitgawe praat ons met Marisa oor haar seuntjie se seldsame siekte, Natasha vertel ons meer oor haar koekbak-stokperdjie, NKS kry ‘n gesteelde foon terug, kapers word net buite Kuruman gevang en vele meer!

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.