Covid-19-gevalle daal effens

Covid-19-syfers daal

Covid-19-toetse daal

Volgens die Nasionale Instituut is daar in die afgelope 24 uur 9 020 nuwe Covid-19-gevalle in Suid-Afrika aangemeld wat die totale aantal laboratorium-bevestigde gevalle op 3 433 554 te staan ​​bring.
Hierdie toename verteenwoordig ‘n positiwiteitskoers van 26%.

81 Covid-19-verwante sterftes is ook aangemeld wat die totale sterftes op 90 935 te staan ​​bring.

21 141 715 toetse is in beide openbare en private sektore uitgevoer volgens die tabel hieronder.

Die meerderheid nuwe gevalle is was steeds in KwaZulu-Natal (28%), gevolg deur die Wes-Kaap (21%).

Gauteng was verantwoordelik vir 21% van die Covid-19-gevalle, Oos-Kaap vir 15%; Vrystaat vir 5%, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes het elk onderskeidelik 3% uitgemaak en Noord-Kaap slegs 2%.

Volg FiND iT hier op Facebook.

Lees ook: Duisendes op Durban-strande

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published.