Sluise vir die tweede keer oop by Vanderkloof-dam

Deel hierdie storie / Share this story

Die sluise by Vanderkloof-dam is vir ‘n tweede keer oop.

Vanderkloof-dam, oorspronklik die PK Le Roux, im is 130km stroomaf van die Gariep-dam en kry sy water van die Oranje-rivier.

Hierdie dam is die tweede grootste dam in Suid-Afrika met die hoogstre damwal in die land, teen ‘n volle 108 m hoog.

Konstruksie op hierdie dam is in 1971 begin en in 1977 voltooi.

Vanderkloof-dam is ‘n unieke mensgemaakte ervaring van ‘n kosbare natuurlike element.

Die dam is opsig self ‘n belewenis, maar wanneer daardie sluise oopgemaak word en die mooiste reënboë vorm, slaan dit jou asem weg.

Mense in die omgewing is geseënd met ‘n oorvloedige reënval, wat ook een van die hoofredes is waarom Vanderkloof-dam se sluise vir ‘n tweede keer in 2021 oopgemaak is.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Volg FiND iT hier op Facebook.

Lees ook: Een dood, twee beseer in kop-aan-kop botsing