Hitte-uitputting: Simptome en behandeling

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Die somers in Suid-Afrika kan baie hoë temperature bereik en met die Kersseisoen wanneer mense dalk langer in die son deurbring, is dit belangrik om te weet wat die simptome van hitte-uitputting is en hoe dit behandel kan word.

Simptome

  • Ervaar verlaagde iggaamstemperatuur
  • Sweet geweldig baie
  • Voel swak en moeg
  • Vel is bleek en klam
  • Hoofpyn
  • Naarheid
  • Voel skielik flou

Behandeling

  • Rus in koelte
  • Gee klein hoeveelhede water
  • Verkoel die persoon (besprinkel met water)

Bron: Wikipedia