Bloemfontein Online Co. – 16 Desember 2021

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is nou beskikbaar!

Ons gesels dié week met die talentvolle Casper Bosman, ons hoor by Anton Botha oor AfriForum se buurtwag in Langenhovenpark, ons kyk na die geskiedenis van die Rambler’s Club, gesels met Dewald Moller wie se “hand” saam met sy skootrekenaar gesteel is en nog vele meer.

Geniet die uitgawe!